linear gradientlinear gradient
spotlight external gradient shape

Tippity Top Nails

关于

Ek is passievol oor my kliënte en hulle behoeftes. My kliënte sal nooit die salon verlaat indien hulle nie 100% tevrede is nie. Tesame met 'n Haarkapper afdeling en 'n volledige skoonheids afdeling, is dit die perfekte plek om 'n daggie eenkant te skuif vir 'n bietjie "me-time". Bederf jouself lekker van kop tot tone. Met die warm atmosfeer en ons liefde vir mense voel 'n mens sommer tuis. Met my eindelose liefde vir wat ek doen, kan u gerus wees dat u in bekwame hande is.

其他信息

  • 即时确认

C/o de Reyger & St Francis Street, Ocean View Building, Shop Nr. 4, Jeffreys Bay, Eastern Cape
C/o de Reyger & St Francis Street, Ocean View Building, Shop Nr. 4, Jeffreys Bay, Eastern Cape

C/o de Reyger & St Francis Street, Ocean View Building, Shop Nr. 4, Jeffreys Bay, Eastern Cape 导航到店

  • Tippity Top Nails

  • 还没有评价

立即预订
  • C/o de Reyger & St Francis Street, Ocean View Building, Shop Nr. 4, Jeffreys Bay, Eastern Cape 导航到店

附近的门店